Gerber GDC ritssluiter lem

R295.00

Gerber GDC ritssluiter lem

Met hierdie gereedskap stukkie aan jou ritssluiter kan jy maklik die lem gebruik om enige karton pakkie oop maak, of kan jou uit ‘n moeilike situasie help en as dit nie vir enigiets anders nuttig is nie lyk dit deksels goed aan jou.

1 in stock

Category:

Additional information

Dimensions 15.2 × 14 × 1.5 cm