Additional information
| Dimensions | 15.2 × 14 × 1.5 cm |
|---|
R220.00
Gerber rissluiter liggie met botteloopmaker.
Met hierdie LED liggie aan jou ritssluiter kan jy met ‘n kliek op die knoppie jou motor se sleutelgat vind in die donker. Gaan jy gereeld kamp, het jy ‘n liggie aan jou rits om by jou tent in te gaan, of om lig te verskaf terwyl jy en jou maters ‘n koue een oop maak.
1 in stock
| Dimensions | 15.2 × 14 × 1.5 cm |
|---|